Home | Site Index | Contact | About | Legal | Links | Discussions |
As hierdie lippeleklekker resep van Charl Sousboude van die Republiek van Kollegetehuis nog nie by jou versameling eenpotgunstellinge is nie, kan jy maar loop naai. BENODIGHEDE 1 ketel 1 lepel BESTANDELE 1 liter water 1 pak spaghetti 1 pak maalvleis 1 bottel tamatiesous METODE Voeg die water in die ketel Plaas die lepel in die ketel se stroombreker Voeg die maalvleis by Voeg die spaghetti by Rook 2 sigarette
Voeg tamatiesous by en roer NUTTIGE WENK Indien die nodige veiligheidsmaatreëls gevolg word kan die ketel en die lepel vir voorbereiding sowel as vir bediening ingespan word. Woorde © Ruan Kemp
|
To the top | Previous Page | Next Page |