|
||||||||||||||
|
||||||||||||||
Christiana. Hoogsteleurgesteld omdat ons Bles Bridges se gesenksteenbuite Warrenton misgery het. Maar ook opgewonde. Orania is nie meer
ver nie... |
Verwoerd hou 'n ogie oor Orania. Die dorp het sy bestaan te danke aan |
Departement Waterwese se ou plofstofopslag wat in 'n kapel omgeskep
gaan word. Orania is in 1963 gestig om verblyf te bied aan Waterwese
se kanaalbouers. In 1990 het die Afrikanervryheidstigting 'n spookdorp
vir R1.5 miljoen aangekoop. Die granietkegel in die agtergrond is
Betsie Verwoerd se graf. |
'n Kindergraffie. Orania het ongeveer vyfhonderd permanente inwoners, |
Orania het 'n aantal gastehuise en dubbelkamers is beskikbaar tussen |
Orania se tronk. Volgens Orania se toergids Riekie de Jager het die |
'n Droetoilet vir nie-blankes wat van die serwituut gebruikmaak wat |
Arbeiders. Orania spog met die verbouing van wereldmark spanspek en
pekanneute. Olywe en druiwe word ook organies verbou. Ongeskoolde
arbeiders word met 'n minimumloon vergoed maar word meermale gratis
gehuisves. |
'n Klimaatvriendelike strooibaalhuis wat deur Orania se inwonenede |
Die Afrikaanse Protestantse Kerk se toring. Hier is ook 'n Nederduits |
Die Ierse monument ter verering van die Iere wat vir Suid-Afrika geveg |
Die dorpswembad wat amper aan Olimpiese standaarde voldoen en Orania
se nuutste bewonderaar. Orania spog ook met 'n wereldklas jukskeibaan.
Die jukskeie is oranje-blanje-blou. |
Hierdie waarskuwingsteken tref mens slegs in Orania aan. |
Die wereld se enigste koeksistermonument. Dit is blykbaar 'n eerbetoon
aan Afrikanervrouens se toewyding en
'eerder-kaalvoet-oor-die |
Daar is geen einde aan die Afrikaner se vindingrykheid nie: hierdie |